Kinders van die Hoorn - CS Africa

kinders_van_die_hoorn_finaal_omslag
5 5 2 Product
Retail price: R 229,00 Our price: R 209,00 each

+

Specifications

Teenagers
A5
233
12/2/2021
978-1-928515-59-3
Romance

Kinders van die Hoorn, is `n jeugroman waarop Cedric die alledaagse uitdagings met betrekking tot armoede, werklooosheid en dwelmmisbruik sterk aanspreek. Om die jeug daarop te wys dat daar in elkeen die potensiaal bestaan om bo hul omstandighede uit te styg...

In hierdie dramatiese en hartseerstorie neem hy die leser op `n “journey” deur hul woonbuurte waar maatskaplike euwels, soos dwelmmisbruik aan die orde van die dag is.

List of the comments:
1 of 1 find it helpful
Kinders van die Hoorn is 'n uitstekende boek. Dit vertel die verhaal van verwerping, dwelms en verkeerde vriende. Die taalgebruik in hierdie verhaal, pas perfek in by die verskeie karakters. Die storielyn is vloeiend en die gebeure volg vinnig opmekaar. Hier beleef die leser die seer van die ouers, en kry 'n kykie van wat werklik in die wêreld van die uitgeworpenes word. Die leser beleef saam met Ricardo en die verskillende karakters, hulle seer en swaarkry.

Hierdie boek sal ek aanbeveel vir almal wat tieners en jong volwassenes in hulle lewe het. Dit is 'n boek wat werklik tot die hart spreek.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: