Bashoek - Volledige reeks van 12 Boeke

bashoek_series
5 5 1 Product
Retail price: R 2 028,00 Our price: R 1 723,00R 1 119,95 each

+

Specifications

Teenagers
A5
4/12/2021
978-1-77632-703-4-s
Action and Adventure

Ons viermanskap, die tweeling Janet en Jasper, en hul vriende Karel en Roelien ontmoet die eerste dag van die nuwe jaar. Die spogskool op Bashoek ontvang die nuwe jaar se leerlinge...

Neem deel in die avonture van die tweeling Jasper en Janet Ras en hulle skoolmaats op Bashoek. Die vriendskapsbande en familiebande word versterk deur al die drama’s wat in Bashoek afspeel.

Hierdie reeks is 'n Moetlees vir alle tieners... en die jonk van hart.

Die Bashoek Reeks bestaan uit:


Boek 1 - Bashoek se Stryd Teen Dwelms - Ina Cantoni
Boek 2 - Bashoek se Storm Nag - Charmaine Cloete
Boek 3 - Bashoek se Spook - Anna-Mart vd Merwe
Boek 4 - Bashoek se Skim van die Stadsaal - Pieter Saayman
Boek 5 - Bashoek se Skatte en Skelms - Tanja Joubert
Boek 6 - Bashoek se Leeuspore - Tanja Joubert
Boek 7 - Bashoek se Brein-Sein - Vernit S Holder
Boek 8 - Bashoek se Vlieënde Voorwerp - Pieter Saayman
Boek 9 - Bashoek se Flenterhuis - Charmaine Cloete
Boek 10 - Bashoek se Avonture - Tharina Schnetler
Boek 11 Bashoek se Groot Gebeure - Tharina Schnetler
Boek 12 - Bashoek Local is lekker - Tharina Schnetler

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: