Bashoek se Vlieënde Voorwerp - Boek 8 - Pieter Saayman

bashoek_boek_8_68587840
5 5 1 Product
R 169,00R 109,85 each

+

Specifications

Teenagers
A5
94
15/11/2021
978-1-77632-685-3
Action and Adventure

Dit is skoolvakansie. Jasper Ras, sy tweeling suster, Janet en hulle vriend Karel, baljaar in die swembad op die plaas van Jasper en Janet se ouers. Die avontuur van Adam en Karel se breinseine en gevare wat hulle met die luiperd trotseer het, is nog vars in hulle geheue.

Die kinders raak maklik verveeld, totdat Karel sy tablet uithaal en begin soek en skielik roep hy sy maats nader en lees vir hulle 'n nuusberig: “Hulle sê verskeie vreemde vinnig bewegende ligte is in die hemelruim naby die klipkoppie agter die dorp opgemerk…”

“Die koppie hier agter die dorp?” vra Jasper.
Karel lees verder: “ʼn Paar inwoners van die dorp het blykbaar ook ʼn voorwerp waargeneem wat vinnig in die rigting van die koppie beweeg het …"

Na die berig gelees is, besluit die drie maats om ondersoek te gaan instel na die bewerings.

Watter wedervaringe wag op hierdie drie maats?

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: