Bashoek se Flenterhuis - Boek 9 - Charmaine Cloete

bashoek_boek_9
5 5 1 Product
R 169,00R 109,85 each

+

Specifications

Teenagers
A5
97
15/11/2021
978-1-77632-687-7
Action and Adventure

“Janet, kyk daar! Dis ‘n flenterhuis, uit die niet verskyn.”

Jasper Ras se nuuskierigheid ken geen perke toe hy sy tweeling suster Janet saam lok om na die flenterhuis te gaan kyk. So begin die raaisel van die vrou in die pad. Karel Jantjies, hul boesemvriend beland midde in ‘n geheime ontmoeting van sekere van Bashoek se inwoners. Jasper en Janet Ras word vasgevang in die portret in skerwe, maar Karel Jantjies en Roelien Karp werk hard om agter die waarheid van die flenterhuis te kom en hul skoolmaats te red.

List of the comments:
No vote yet
Watter kind is nie nuuskierig oor 'n plek wat skielik uit die niet verskyn nie? Goeie vreinde beleef graag avonture saam.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: