Cecile Huisamen

Cecile Huisamen

 

Vraag

Antwoord

 

Het jy ‘n bynaam?

 

 

Ja. Siela, Sielas en “Oeboe”

 

Waar woon jy?

 

 

Gordonsbaai

 

Watter genre skryf jy in?

 

 

Essays

 

Waar het jy grootgeword en hoe het dit jou skryfwerk beïnvloed?

 

 

Warner Beach Suidkus, Natal

Ek kannie sê dit het my skryfwerk beïnvloed nie.

 

 

Wanneer het jy eers begin skryf?

 

 

Toe ek begin “Journal” het. Seker so 3 -4 jaar gelede.

 

 

Wat is jou nuutste boek en waaroor gaan dit?

 

 

Hashtag. Elke dag se ondervindinge.

 

 

Het jy enige boeke gepubliseer wat nie op Malherbe Uitgewers se site is nie, en wat is die boeke?

 

 

Nee

 

 

Wat beteken jou lesers vir jou?

 

 

Dis my vriende en familie. Ek het julle lief!

 

 

Waarmee werk jy aan volgende?

 

 

Niks nuuts, bietjie staties op die oomblik

 

Wie is jou gunsteling skrywers?

 

 

Robert Fullham, Gary Zukov, Julia Cameron, Anneli Botes, Audrey Blignaut, Sarah Ban Brathnil, Eckhardt Tolle

 

 

As jy nie skryf nie, hoe spandeer jy jou tyd?

 

 

Stap by die see, kuier by vriendinne, huishoudelike pligte.

 

 

Onthou jy die eerste storie wat jy ooit gelees het en die impak wat dit op jou gehad het?

 

 

Saartjie en Trompie boeke

Heinz Konzalik... impak... niks spesifieks nie

 

 

Onthou jy die eerste storie wat jy ooit geskryf het?

 

 

Nee

 

 

Wat is jou skryfproses? Waar kry jy jou inspirasie vir ‘n storie?

 

 

Persoonlike ondervindings en stories wat ek hoor.

 

 

Wat lees jy vir plesier en wie is jou gunsteling skrywer?

 

 

Spirituele boeke - essays

 

 

As jy direk met jou lesers kon gesels, wat sal jy aan hulle wil sê?

 

 

Dankie dat julle my verdra!

 

 

 


 

 

Add comment


Security code
Refresh