Die Duiwel se Maat - Sonja Brown

die-duiwel-se-maat
4.5 5 2 Product
R 200,00 each

+

Specifications

Adult - SVL
A5
190
1/8/2019
978-1-928413-18-9
Romance

Wenner van die Malherbe Uitgewers beste roman kompetisie.

Lia Opperman, eienaares van Uitspan Bed&Ontbyt, se geldgierige ouers het haar op vyftienjarige ouderdom afgeteken aan haar tant Elizabeth vir 'n sak vol geld.

Nou is sy slegs na vier weke van getroude lewe met Markus, 'n onverwagte weduwee op die brose ouderdom van negentien.

As die erfgenaam van Markus se fortuin, is sy die mikpunt van 'n skelm prokureur wat wil hê sy moet afstand doen van haar erfporsie.

Michiel, Markus se broer, daag by haar huis op en die afsku wat hy oor die laaste twee weke teen haar opgebou het, is duidelik sigbaar met hul eerste ontmoeting.



List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: