Hande van 'n Monster - Ria Richards

hande_van_n_monster_cover
5 5 23 Product
R 229,00 each

+

Specifications

Adults
A5
138
15/9/2020
978-1-928515-06-7
Detective/Mystery

Magdaleen weier chemobehandeling, om haar ongebore baba ’n beter kans te gee op oorlewing – die seun wat sy gedink het haar huwelik weer aanmekaar sal gom. Sy sterf toe klein Ricardo twee maande oud is.

Met ’n afwesige pa, neem die oudste dogter, Elisna, die verantwoordelikheid oor om haar twee jonger sussies en bababoetie te versorg.
Met behulp van hulle jare lange huishulp kom hulle baie goed reg, totdat Andreas ’n vrou wat vir hom gewerk het gaan haal om na hulle om te sien.

Voor Andreas is sy ’n engel, agteraf kom die duiwel na vore.

Wanneer die rooikopseun Elisna waarsku om haar bababoetie van Heidi af weg te hou, begin sy ondersoek instel wat agter die slaapkamer se geslote deure aangaan. Die blou babaskoentjies, swart boek en inskrywing agterop die foto van die hand wat die blouswart roos vashou, laat Elisna besef hoe gevaarlik hierdie vrou werklik is, maar hoe kry sy haar uit hulle lewens? Haar pa wil niks verkeerd weet van Heidi nie.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: