Een Vers Job - Deon Bosman

cover_een_vers_job
4 5 1 Product
R 241,50 each

+

Specifications

Adults
B5
179
30/11/2019
ISBN 978-1-928512-78-3
Religious

DONKERTE ONTGIN IN ‘EEN VERS JOB’:

“In die indrukwekkende opvoering Een Vers Job met Deon Bosman, leer ken jy die karakter van Job intiem. Saam beleef jy sy oomblik van donkerte, sy worsteling met God en sy aanvaarding van dinge groter as homself.

Hy vertel jou jou van sy lewe toe mense hom nog eerbiedig het, hy reg en geregtigheid laat geskied het, en hulp aan die armes verleen het. Nou ervaar jy hom as ‘n man in wanhoop, diep in die kloue van selfbejammering met “knaagpyne wat nie end kry nie”

Bosman gebruik emosionele lyftaal en dramatiese klavierspel só oortuigend dat jy by tye saam wil huil, en by ander saam wil hoop. Sy harlekyngesig verteenwoordig almal wat hulself dieselfde vrae as Job afvra, maar nie noodwendig altyd die antwoorde kry nie.

In Een Vers Job kom Job tot die besef dat hy nie alles begryp nie en dat God tot alles in staat is”
Resensie KKNK 2002

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: