Onuitputlik - Mandy Mulder

4.6 5 5 Product
R 130,00 each

+

Leef ‘n oomblik vir ‘n, Oomblik, jaag nie die lewe of die dag na môre, Maar jaag vrede met almal na, Glimlag daagliks en bemoedig mekaar, Vertel die waarheid en leef eerbaar, Leef ‘n oomblik vir ‘n, Oomblik, Vergeet van die verlede se kommer en seer, Kyk nie terug, dit bring net ongeluk, Stap noord en beweeg voort, nuwe lewe smaak vorentoe
 
Leef ‘n oomblik vir ‘n, Oomblik, 

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: