Pa'reis' - Nadia Lamprecht

cover_pareis
5 5 4 Product
R 159,00 each

+

Specifications

Adults
A5
140
12/7/2020
978-1-928513-62-9
Memoir

Die reisjoernaal met je ne sais quoi

Ah, Parys, Beeldskone Parys, stad van die liefde.

Die muse vir kunstenaars, wannebes en Asian Wedding Magazines.

Die miljoen dollar vraag is egter –hoe oorleef mens ‘n jaar in Parys?

Kom ek gee jou die breakdown, die step-by-step:

Reel 1 moenie Engels praat nie
Reel 2 moet GLAD nie Engels praat nie
Reel 3 wees eerder net Frans, en dan natuurlik...
Lewensles #43, moenie aan vreemde Franse agterdeure ruk nie!

Een van die vele dinge wat mens leer wanneer jy die land aandurf.

‘n Jaar se e-mails en nuus, trials en errors,
reiservaringe en honger-ly, voorstelle en raad,
die Franse se giere en geite, die haat van Engels en Starbucks, als hier in een joernaal – die reisjoernaal met je ne sais quoi

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: