Stilte voor Storm - Anna-Mart van der Merwe

stlte_voor_storm_cover
R 209,00 each

+

Specifications

Adults
A5
205
28/7/2020
978-1-928513-35-3
Biography

Anna-Mart vertel: "Die Stilte is deur 'n Storm na 25 jaar finaal gebreek. Stilte voor Storm vertel die verhaal van ons seun, Andries van der Merwe se stryd met die genetiese siekte, Sistiese Fibrose en die wonderwerk van 'n dubbele long-oorplanting wat hom die kans op kwaliteit lewe gee.

Die Here het in Sy groot genade my gebede almal beantwoord en die skenker Storm en sy moeder, Lisa Smorenburg aan ons bekend gemaak.

Die wonderwerk aan Andries gegun vir 'n tweede kans op lewe asook die geleentheid gegun om Storm se gesin by te staan het my laat besef dat ek hierdie wonderlike verhaal moet deel.

Mag Andries se verhaal jou hart aanraak met hoop en vertroue in God. 'n God van wonderwerke selfs vandag - ook vir jou lewe."

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: