Uitgewerp - Marizka Coetzer: Die Storie

cover_uitgewerp_opsie_2_revised_2-1
5 5 1 Product
R 320,00 each

+

Specifications

Adult - SVL
A5
214
15/1/2020
978-1-928512-87-5
Action and Adventure, Detective/Mystery, Romance, True Life

Haar naam is Marizka Coetzer. Sy is 'n joernalis. Sy is Uitgewerp.

Sy naam is Le Roux Steyn en nadat hy staatsgetuie gedraai het. is hy in Mei, 25 jaar tronkstraf opgelê.

Sy word beskuldig van ’n onprofessionele verhouding met hierdie veroordeelde Krugersdorp-moordenaar.

Sy is tot in die media beskryf as die "Hoernalis".

Dit is nou Marizka se beurt, met Mede-skrywer Sonja Brown, om In hierdie boek die storie agter die storie te vertel, met feite wat nog nie die lug van dag gesien het nie.

Is Marizka nogsteeds verlief op Le Roux? Wat gaan in haar kop aan? Wat was die rede vir die moorde? Wie was die slagoffers? Wat is die waarheid?

Outeur: Marizka Coetzer

Kreatiewe skrywer: Sonja Brown

List of the comments:
1 of 1 find it helpful
Ek moet erken, toe ek hierdie manuskrip ontvang het, het ek na die voorwoord heel eerste op Google gaan krap en die mense se reaksies gaan lees oor die verbode 'verhouding' tussen haar en die veroordeelde reeksmoordenaar, Le Roux Steyn; artikels gaan lees en die oordeel daarin raakgesien. Daarná het ek eers die boek gevat en begin lees.

Dis n boek wat ek eenvoudig nié kon neersit nie. Ek wou saam met Marizka Coetzer huil oor die vernederings, terugslae en aanklagte teen haar vandat haar spreekwoordelike bom wat oor haar kop gebars het.

Hoeveel kan 'n mens hanteer voordat jy knak? Sy het werklik álles in haar lewe verloor. Sommige wou haar van haar totale menswaardigheid probeer beroof. Maar Marizka is 'n ongelooflike sterk mens. Soos Job kon sy haar kop optel en aangaan met haar lewe.

Ek kan net sê dat hierdie boek my geleer het dat daar méér agter n storie is as wat n mens in koerante en artikels lees. Die oordeel kom geen mens toe nie.

Uitgewerp is 'n boek wat ek baie hoog aanbeveel.
1 of 1 find it helpful
Fantastic!!

Your writing is awesome, really takes you into the story.
Your brutal honesty in this book, makes this book one of the best I have read in a while.
I was part of this ordeal, and after this book, I have really begun the forgiveness process.
Thank you for opening a door to my healing.
Wishing you the best for your future endeavors.
No vote yet
Fantastic!!

Your writing is awesome, really takes you into the story.
Your brutal honesty in this book, makes this book one of the best I have read in a while.
I was part of this ordeal, and after this book, I have really begun the forgiveness process.
Thank you for opening a door to my healing.
Wishing you the best for your future endeavors.
No vote yet
Im not a big reader, but im a huge fan of real-life stories, true events, solved & unsolved cases, historical events and the truth!

This book tells the story from a whole different perspective.. Lies, deceit, strategies and hidden agendas, beliefs, trust, lives of the innocent taken and involved in more ways than you can ever imagine!

I told myself being in 'lockdown' i will have ample time and might, just might finish this read.. But i will tell you that just by the introduction alone, ive been so glued, i finished reading it in less than 3 days!

Please, Please do yourself a favor and get your hands on it asap, it is worth every cent!

To Marizka Coetzer, it takes balls of steel to do what you have done, people will always judge, have opinions, tear you up and spit you out, but this has taught me that its never the right time, nor the right place or the wrong, life is what it is, we have little control over our paths ahead and even less control when it comes to emotions, but with motivation, persistance and your chin up even after each and every fall, all of your dark and heavy clouds do indeed carry a silver lining and I believe you have found yours X
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: